top of page

Jaco van Wyk - Eendag

Eendag was in Hartebeespoort Dam geskiet met kamera man en Director of Photography Will Collinson van Black Envelope Films. Hoop julle geniet Jaco se eerste song en musiek video.

Jaco van Wyk - Tshikondeni

Tshikondeni is rondom Tshikondeni myn geskiet deur Wes Meyer, by die hoogste punt Noord van Suid Afrika teen die Pafuri hek van die Nationale Kruger Wildtuin. Die res is geskiet deur Michael Koble in Wes Meyer se studio.

  • Wix Facebook page
bottom of page